Wat vorige kursusgangers sê

Valerie Vorster (ordained ministry and business owner)

The MLP Life Coach course is phenomenal! It is literally the most life changing course I’ve ever been on. It swung my life around, giving me renewed direction and answered questions that I had been pondering over for a very long time. The course explained me to me and for the first time I understood myself – uncovering false beliefs I unconsciously held on to.

Hester Opperman (maatskaplike werker)

Die MLP Life Coach is ‘n wonderlike kursus wat ‘n persoon wat “stuck” is, te coach tot ‘n doelgerigte, gesonder persoon wat sy lewensdoelwit kan bereik. MLP Life Coaching kursus is lewensveranderend! Dit is beide opleiding om ‘n Life Coach te word, asook ‘n tyd waar jy persoonlike coaching ontvang d.m.v. al die assesseringskale, voorbeelde, demonstrasies en 1-tot-1 praktiese sessies.

Lea Koenig (dosent)

Ek het nie ‘n idee gehad wat op die kursus gaan gebeur nie. Dalk ‘n werkswinkel met heelwat leeswerk en ‘n klomp informasie. Die kursus was intensiewe verduideliking met praktiese voorbeelde van die assesseringskale. Die praktiese demonstrasies en voorbeelde het telkens die konsepte so goed verduidelik dat dit maklik was om te bemeester. Daar was ook ‘n tyd vir persoonlike ontwikkeling – skills training and self-realization – waar ek myself verstaan het en deure vir my oopgegaan het en ek vrede met myself kon maak.

 

Neuro-Coaching in Action!