What is Multi-Level Neuro-Processing (MLNP)™?
“What’s in the brain is in the body, and what’s in the body is in the brain.”
MLNP™ – the therapeutic application of contemplative prayer!
– An Interoceptive Intervention Process –
Multi-Level Neuro-Processing (MLNP)™ refers to the different ways in which the brain and body process and integrate information. It is an integrated and comprehensive mind-body facilitation process that allows the facilitator to facilitate healing and transformation in a dynamic way.
The human body has a unique way of “felt-knowing” that is completely different from any thinking, analysis, or reasoning. Your body spontaneously perceives the relational whole of a situation or experience, embracing the entire interactive web of complex linkage and connection that accompanies each part. We are blessed with two completely different but complimentary ways of knowing. Our challenge lies in using the two ways (head and body) together in a balanced and interactive way.
MLNP™ helps the brain and body to process and integrate information in such a way that the end result results in a definite and permanent change in:
- Thinking – new perspectives on yourself, life, others and God
- Feelings – fear, guilt shame and other negative emotions are released
- Behaviour – predictable and reactive ways of coping give way to a new way of being and acting
Other changes that are common after one or more sessions of MLNP™ is:
- reduced anxiety levels
- relief of trauma symptoms
- lower physical pain levels
- boundaries in relationships
- creativity
- assertiveness
- better self-perception
- improved performance
- feel more alive than before
Alle hulpverleningsmodelle kan in twee benaderings ingedeel word: top-down en bottom-up prosessering. By top-down prosessering is die kliënt se storie die fokus, terwyl die kliënt se liggaam die fokus by bottom-up prossesering is. Die liggaam kry inderwaarheid kans om sy stories “uit te praat”.
Wanneer ons geïntegreerd voel en goed presteer, is daar effektiewe interaksie tussen ons kop en liggaam. Ons bewuste denke (kop) dink, gebruik taal en los probleme op. Ons onbewuste denke (liggaam) is intuïtief, emosioneel en is betrokke by liggaamsfunksies. Wanneer ons oorweldig voel, kan ons nie reguit dink nie, omdat ons onbewuste denke (liggaam) oorgeneem het. Wanneer ons té analities en van ons emosies afgesny is, is ons in ons bewuste denke (kop) vasgevang en onderdruk ons dit wat in die liggaam (onbewuste denke) ervaar word.
Top-down prosessering begin by rasionele denke, persepsies en gedissiplineerde gedragskeuses. Benaderings wat die liggaam en sy sensasies afskeep, fokus hoofsaaklik op die denke (top-down prosessering) en sal gevolglik beperkte resultate behaal. Top-down prosessering is ‘n baie stadiger, taalgebaseerde analise as die bottom-up oorlewingsprosesseringsvermoë.
Bottom-up prosessering fokus op die fisiese/fisiologiese sensasies soos hulle voortdurend in persepsies, kognisies en besluite ontwikkel. Bottom-up prosessering is sterker as top-down prosessering in die verandering van ons persepsies van die wêreld. Blywende verandering vind hoofsaaklik plaas deur ‘n kombinasie van top-down en bottom-up prosessering.
Hierdie opleiding is geskik vir:
- Gekwalifiseerde beraders
- Maatskaplikewerkers
- Sielkundiges
- Pastorale hulpverleners
- Life & Neuro Coaches
Ons tydmors waarborg aan jou
Jy sal verbaas wees oor die verskil wat MLNP™ aan jou praktyk sal maak. Indien jy egter wonder of hierdie werkswinkel die moeite werd kan wees, gee ons jou werkswinkelfooi met ‘n ☺ aan jou terug as jy dink dit was tydmors.
Wat maak hierdie webinaar uniek?
Elke dag bestaan uit teorie, demonstrasies en praktiese sessies.
Jy gaan die volgende leer:
- Hoe die brein-liggaam inligting prosesseer.
- Hoe om stres- en traumafunksionering vir die kliënt te normaliseer.
- Hoe spieëlneurone ‘n onmisbare rol speel tydens prosessering.
- Hoe om prosessering te inisieer en genesing/transformasie te fasiliteer.
- Hoe om ‘n persoon te help om intense frustrasies en lewenstres te prosesseer.
- Hoe om ‘n persoon te help om die “energieparasiete” in sy/haar lewe te ontdek en daarvan ontslae te raak.
- Hoe om ‘n persoon te help om negatiewe emosies oor ‘n saak, mense en self te hanteer en te prosesseer.
- Hoe terapeutiese teenwoordigheid, empatiese ingesteldheid en resonansie die kliënt se prosessering verdiep en help om geanker te bly.
Opleidingsdatums vir MLNP™ Basiese Opleidingswebinaar
-
Maandag tot Donderdag (elke dag: 08:30 – 10:30; 11:00 – 14:00)
-
24 – 27 Februarie 2025
-
Hoe om in te skryf:
Om vir die webinaar in te skryf, voltooi die onderstaande inskrywingsvorm en kliek op SUBMIT en kliek op die PayFast knoppie hieronder om te betaal:
MLNP™ Basiese Opleiding: R 6 000.00
Registrasievorm
Aanbieders:
- Hy is ‘n Imago Professionele Fasiliteerder – 2008.
- Hy behaal ‘n Nagraadse Diploma in Funksionele Terapie in 2010.
- Hy is ‘n internasionaal gesertifiseerde EFT praktisyn – 2010.
- Hy is ook ‘n geregistreerde internasionale Meester Brainspotting Terapeut – 2015.
- Edgar het sy doktersgraad oor MLNP™ verwerf.
- Sy passie is om mense te help om van die negatiewe gevolge van trauma te genees.
Hy is die besturende direkteur van Perspektief Opleidingskollege (PTC). Hy is al vir meer as 30 jaar betrokke by hulpverlening aan mense. Dit is Bertie se passie om mense te help om hulle volle potensiaal te ontdek en te realiseer. Hy het sy doktersgraad in praktiese teologie by die NWU (Potchefstroom-kampus) verwerf.