Al Ooit Gewonder Wat Die Essensiële Prosesse Is Wat Mense Laat Groei?
-
- Hoe pas hierdie prosesse in by ‘n Bybelse begrip van geestelike groei?
- Is fisiese, emosionele en geestelike groei een en dieselfde ding?
- Gaan groei oor self-aktualisering, of God se heiligmaking, of beide?
- Is geestelike groei en “real-life issues” een en dieselfde ding
- Wat is die verantwoordelikhede van die terapeut in die groeiproses?
- Wat is jou eie verantwoordelikhede ten opsigte van jou persoonlike groei?
- Wat is die voorwaardes vir groei?
- Wie en wat is die mens ten diepste?
- Wat wil jy met jou kliënte bereik (wat is jou idee van ware lewe)?
- Presies hoe verander (groei) ‘n mens?
Die antwoorde op hierdie vrae kan jou ondersteuning aan ander se groei (asook jou persoonlike groei) maak of breek!
Hierdie webinaar is bedoel vir professionele terapeute soos:
- Maatskaplike werkers,
- Sielkundiges,
- Predikante,
- Pastorale terapeute, ens.
Hierdie webinaar begelei professionele terapeute tot begrip van die prosesse wat mense laat groei asook hoe hierdie prosesse by ‘n Bybelse begrip van geestelike groei inpas.
Tydens hierdie webinaar gaan jy leer:
-
- Wat die essensiële prosesse is wat mense laat groei.
- Hoe hierdie prosesse by ‘n Bybelse begrip van geestelike groei inpas.
- Of fisiese, emosionele en geestelike groei een en dieselfde ding is.
- Of groei gaan oor self-aktualisering, of God se heiligmaking, of beide.
- Of geestelike groei en “real-life issues” een en dieselfde ding is.
- Wat die verantwoordelikhede van die terapeut in die groeiproses is.
- Wat jou eie verantwoordelikhede ten opsigte van jou persoonlike groei is.
- Wat die voorwaardes vir groei is.
- Wie en wat die mens ten diepste is.
- Wat ware lewe is.
- Presies hoe verandering (groei) by mense plaasvind.
Wat ander sê wat die webinaar al bygewoon het:
Hierdie is die vinnigste lewensveranderende kursus! Dit was die grootste groeiproses in my lewe. Die studiemateriaal is baie interessant en bevat waardevolle inligting. Ek het gegroei vanaf iemand wat teruggetrokke was, met ‘n lae selfbeeld, tot iemand wat nou voltyds in die beroep staan met my eie werksplek waarvandaan ek “actually” geld verdien.
Ek het die meeste gehou van die verstaanbare manier en eenvoud van die studiemateriaal en die ander studie-inligting (hulpmiddels) wat lei tot definitiewe, besliste verandering by die kliënte.
Die kursusleiers het baie ondervinding, is ingelig en laat studente gemaklik voel. Verder is die kursus bekostigbaar. Ek het min of geen probleme ooit ondervind om te wag vir my studiemateriaal nie.
Ek sal die kursus definitief aanbeveel en my bede is dat Perspektief van krag tot krag sal groei.
Annamie Aukett (Funksionele Terapeut)
I recommend the PTC course to as many people as are available to listen and market it continually. The reason for this is many-fold. Here are only a few:
I am positively passionate to share about PTC as my life has positively changed immensely’ and I continue to grow and learn;
It is the only course and method of training and therapy that I can passionately recommend as no other form of therapy gave me such insight and positive impact on who I am and how I cope in the circumstances around me, and how much more positively I can now cope;
I have witnessed first-hand the positive change and growth in many clients’ lives.
I thoroughly enjoy the workshops which are so down-to-earth and informative, and look forward to attending many more.
Tracy Grobbelaar (Student – Funksionele Terapie)
Ons tydmors waarborg aan jou
Jy sal in ekstase wees oor die impak wat hierdie werkswinkel op jou gaan hê. Indien jy egter voel dat hierdie werkswinkel nie die moeite werd was nie, gee ons jou werkswinkelfooi met ‘n ☺ aan jou terug.
Bladsye uit die Opleidingsmateriaal
Hoekom hierdie webinaar so uniek is?
Aan die einde van hierdie webinaar gaan jy weet:
- Wat die essensiële prosesse is wat mense laat groei.
- Hoe hierdie prosesse by ‘n Bybelse begrip van geestelike groei inpas.
- Of fisiese, emosionele en geestelike groei een en dieselfde ding is.
- Of groei gaan oor self-aktualisering, of God se heiligmaking, of beide.
- Of geestelike groei en “real-life issues” een en dieselfde ding is.
- Wat die verantwoordelikhede van die terapeut in die groeiproses is.
- Wat jou eie verantwoordelikhede ten opsigte van jou persoonlike groei is.
- Wat die voorwaardes vir groei is.
- Wie en wat die mens ten diepste is.
- Wat ware lewe is.
- Presies hoe verandering (groei) by mense plaasvind.
Datum van volgende webinaar
- 6 September 2021
- 08:30 – 16:00
Hoe bespreek en betaal ek vir die webinaar: Hoe Groei by Mense plaasvind!
Kliek op die PayFast knoppie hieronder om die kursusfooi te betaal. Om jou plek op die webinaar te verseker, moet die kursusfooi ons 3 werksdae voor die aanvang van die webinaar bereik.
R 1 150.00 vir Hoe Groei by Mense Plaasvind!
Belangrik
Wat gebeur wanneer jy op die PayFast knoppie druk?
-
- Jy word na PayFast se webblad geneem waar jy eers moet registreer.
- Daarna word jy die opsie gegee watter betalingsmetode jy wil gebruik – kredietkaart, Internet, of Ukash
- PayFast is ‘n betroubare Suid-Afrikaanse maatskappy.
- Indien jy sukkel met die betaling op PayFast kontak ons gerus by persfin@lantic.net vir ons bankbesonderhede.
- Sodra jy die betaling deur PayFast gemaak het, sal ons jou DV binne 2 werksdae kontak om die inbetaling te bevestig en die reëlings aangaande die werkswinkel te finaliseer.
- Indien jy enige vrae het, kontak ons gerus by persfin@lantic.net.
Aanbieder:
Dr Bertie Hanekom is die besturende direkteur van Perspektief Opleidingskollege (PTC). PTC is al meer as 20 jaar besig om pastorale beraders op te lei. Dit is Bertie se passie om mense te help om hulle volle potensiaal in Christus te ontdek en te realiseer. Hy het sy doktersgraad in praktiese teologie by die NWU (Potchefstroom-kampus) verwerf.