Meer inligting oor MLNP™

Dankie vir jou belangstelling in MLNP™. Kliek op die onderstaande video. Daarin verduidelik my kollega, Edgar Phillips, hoe jy in 3 stappe ‘n MLNP™ fasiliteerder kan word.

https://youtu.be/y_PHJ-KUAo0

Telefoniese Afspraak

Kliek op die onderstaande skakel om die inskrywingsvorm af te laai. Dit bevat ook inligting oor wanneer die volgende kursus begin en waar die werkwinkel aangebied word:

Inskrywingsvorm

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *