MLNP™ Ego State

Jou kliënt se probleem lê in sy nadelige kinderjare ervarings.

Weet jy hoe om hom vinnig en effektief te help?

Vind jy ook dat sommige kliënte:

  • Hulle lewens in terme van spesifieke lewenstemas beskryf?
  • Nie met jou “connect” nie?
  • Nie baie van hulle kinderjare kan onthou nie?
  • Van homself in die derde persoon praat?
  • Begin om verskillende stemme, verbuigings, of ouderdomspesifieke taal te gebruik?
Welkom by ‘n kragtige, buigsame manier om jou kliënte te help:
— Kombineer MLNP™ met  Ego State (Dele van die Mens) —

Parts (ego states) are bundles of neural connections that hold consistent patterns of information, affect, attention, behaviour, and sometimes identity, which belong to specific developmental ages or situations   (Robin Shapiro).

Hierdie werkswinkel handel nie oor:

  • Narratiewe, top-down terapie nie
  • Mog-hy-troffe pogings op soeke na sukses nie
  • Voorskriftelike gedragsverandering nie

Wat jy sal leer:

  • Basiese MLNP™ teorie en praktyk
  • Om jou kliënt te help om die konflik wat in sy gesin-van-self ontstaan het, te identifiseer en dan te genees met behulp van MLNP™
  • Die liggaam se intelligensie
  • Transaksionele Analise: ouer-kind-volwasse rolle
  • Interne Gesin Sisteme (IFS):
    • Bestuurders, Brandweermanne, Uitgewekenes
  • Die Self
  • Die Selfgeleide Persoon
  • Dual-awareness & Ego States

Hierdie opleiding is geskik vir:

  • Predikante
  • Maatskaplikewerkers
  • Sielkundiges
  • Lewensafrigters
  • Pastorale Terapeute

Ons waarborg aan jou

Jy sal verbaas wees oor die verskil wat MLNP™ aan jou praktyk sal maak.  Indien hierdie werkswinkel egter  nie vir jou die moeite werd was nie en jy dink dit was tydmors en jy het niks nuiuts geleer nie, gee ons jou werkswinkelfooi met ‘n aan jou terug. 

MNLP™ Basiese Opleiding – Dis ‘n voorvereiste vir MLNP™ Ego State – kliek vir meer inligting.

Die MLNP™ Ego State Webinaar vind elke dag van 08:30 – 10:30 en 11:00 – 14:00 op die volgende datums plaas:

  • Kontak die kantoor vir die volgende datums (perspektief@lantic.net)

Registrasie en Betaling

Voltooi asseblief die onderstaande inskrywingsvorm en kliek op SUBMIT.

MLNP Ego State Inskrywingsvorm

Om te betaal, kliek op die onderstaande PayFast knoppie:








MLNP™ Ego State Webinaar: R 6 000.00


Aanbieders:

Alberton: Edgar Phillipsedgar

  • Hy is ‘n Imago Professionele Fasiliteerder – 2008.
  • Hy behaal ‘n Nagraadse Diploma in Funksionele Terapie in 2010.
  • Hy is ‘n internasionaal gesertifiseerde EFT praktisyn – 2010.
  • Hy is ook ‘n geregistreerde internasionale Meester Brainspotting Terapeut – 2015.
  • Edgar is tans besig met sy Meestersgraad by die NWU (Potchefstroom Kampus) waar hy verdere navorsing oor MLP™ doen.
  • Sy passie is om mense te help om van die negatiewe gevolge van trauma te genees. 

Potchefstroom: Dr Bertie Hanekombertie

Hy is die besturende direkteur van Perspektief Opleidingskollege (PTC).  Hy is al vir meer as 25 jaar betrokke by hulpverlening aan mense.  Dit is Bertie se passie om mense te help om hulle volle potensiaal te ontdek en te realiseer. Hy het sy doktersgraad in praktiese teologie by die NWU (Potchefstroom-kampus) verwerf.

Reinvent Yourself!