- Was jy al op ‘n dieet?
- Was jy suksesvol?
Eet die Lewe!
Dis ‘n omvattende 12-week program waar jy die geheim van effektiewe gewigsbestuur gaan leer!
- Hierdie program het niks te doen met verslankingsdiëte nie – net oorgewig mense gaan op diëte.
- Oorgewig mense is experts op verslankingsdiëte – maar hulle is nog steeds oorgewig.
- Binne-in jouself is daar breinprogramme wat jou oorgewig hou – ons help jou om dit te ontdek en daarvan ontslae te raak!
Het jy al ooit gewonder wat die hoofoorsake van oorgewig is?
- Stres en emosionele eet
- Onbewuste breinprogramme
- Verslankingsdiëte
As jy nie weet hoe om stres, jou onbewuste breinprogramme en verslankingsdiëte te beheer nie, sal dit jou beheer!
Wat hierdie program nie is nie
- Jy gaan niks oor kos en verslankingsdiëte leer nie
- Ook niks oor medikasie, inspuitings of bloedtoetse nie
- Niks gaan van jou weggeneem word nie!
Wat jy gaan ontdek, is:
- hoe om jouself lief te hê – nie kos nie
- hoekom jy eet wanneer jy nie honger is nie
- die emosies wat jou maak eet (jou emosionele drywers / cravings)
- wat jou verhouding met kos is
- dat die oplossing nie buite jouself in bv. verslankingsdiëte, oefening, of medikasie lê nie, maar binne-in jouself
Jy gaan iets bykry: persoonlike beheer (selfbeheersing) – Gal 5:22
Mense verwar wilskrag met selfbeheersing. As jy wilskrag gebruik om NEE vir sjokolade te sê, is dit nie selfbeheersing nie. Selfbeheersing is so spontaan dat jy nie eers agterkom dat jy minder sjokolade eet nie en jy mis dit nie eers nie. Selfbeheersing beteken ook dat jy soms sjokolade kan eet sonder om skuldig te voel, want jy is in beheer.
Mense probeer gewig verloor deur chronies verslankingsdiëte te volg, verskeie soorte medikasie (of populêre geadverteerde middels) te gebruik en/of harde oefening. Dit spreek egter nie die emosionele afhanklikheid van kos aan nie!
Ons geen risiko waarborg aan jou
Hierdie program is nie net nog ‘n foefie nie. Jy sal in ekstase wees oor die impak wat hierdie program op jou gaan hê. Indien jy egter vind hierdie program was nie vir jou die moeite werd nie, gee ons jou kursusfooi met ‘n glimlag aan jou terug.
Met behulp van ons maklike breingebaseerde tegniek, gaan jy leer:
- Hoe om goeie besluite oor kos te neem
- Hoe om omstandigheids-, psigologiese en traumatiese stres effektief te bestuur
- Hoe om van skadelike breinprogramme ontslae te raak
- Waarom die regte balans tussen vryheid en verantwoordelikheid so belangrik is
- Hoekom jou selfpersepsie so belangrik is om jouself effektief te bestuur
- Hoe om van 4 primêre vals oortuigings ontslae te raak
- Hoe om van alle emosionele gehegtheid aan kos ontslae te raak
- Hoe om in beheer van jouself kom
Datums van volgende programme:
Kies tussen Dinsdagaand- of Donderdagoggendprogramme:
Dinsdagaande | |||
Groep 1 | Sessie 1 | 22 Maart | 19:00 – 21:00 |
Sessie 2 | 29 Maart | 19:00 – 21:00 | |
Sessie 3 | 5 April | 19:00 – 21:00 | |
Sessie 4 | 12 April | 19:00 – 21:00 | |
Sessie 5 | 19 April | 19:00 – 21:00 | |
Sessie 6 | 26 April | 19:00 – 21:00 | |
Sessie7 | 3 Mei | 19:00 – 21:00 | |
Donderdagoggende |
|||
Groep 2 | Sessie 1 | 12 April | 09:00 – 11:00 |
Sessie 2 | 19 April | 09:00 – 11:00 | |
Sessie 3 | 26 April | 09:00 – 11:00 | |
Sessie 4 | 3 Mei | 09:00 – 11:00 | |
Sessie 5 | 24 Mei | 09:00 – 11:00 | |
Sessie 6 | 7 Junie | 09:00 – 11:00 | |
Sessie7 | 21 Junie |
Tweede Semester 2018 |
|||
Gratis Inligtingsessie
Bespreek asb vooraf plek |
Woensdag, 20 Junie | 09:00 – 10:00 Of
19:00 – 20:00 |
|
Gratis Inligtingsessie
Bespreek asb vooraf plek |
Vrydag, 22 Junie | 09: – 10:00 | |
Dinsdagaande |
|||
Groep 3 | Sessie 1 | 17 Julie | 19:00 – 21:00 |
Sessie 2 | 24 Julie | 19:00 – 21:00 | |
Sessie 3 | 31 Julie | 19:00 – 21:00 | |
Sessie 4 | 7 Augustus | 19:00 – 21:00 | |
Sessie 5 | 14 Augustus | 19:00 – 21:00 | |
Sessie 6 | 28 Augustus | 19:00 – 21:00 | |
Sessie7 | 4 September | 19:00 – 21:00 | |
Donderdagoggende |
|||
Groep 4 | Sessie 1 | 19 Julie | 09:00 – 11:00 |
Sessie 2 | 26 Julie | 09:00 – 11:00 | |
Sessie 3 | 16 Augustus | 09:00 – 11:00 | |
Sessie 4 | 30 Augustus | 09:00 – 11:00 | |
Sessie 5 | 27 September | 09:00 – 11:00 | |
Sessie 6 | 11 Oktober | 09:00 – 11:00 | |
Sessie7 | 25 Oktober | 09:00 – 11:00 |
Behalwe die bostaande 7 groepsessies is daar nog een individuele sessie – in totaal dus 8 sessies van 2 uur elk.
Plek van Aanbieding:
- Grietjiestraat 7, Dassierand, Potchefstroom
- Maksimum 10 plekke per groep beskikbaar
Hoe bespreek en betaal ek vir die program: Eet die lewe?
Registreer vir die program deur op die PayFast knoppie hieronder te kliek. Indien jy nie van hierdie aanlyn opsie gebruik wil maak nie, kan jy die registrasievorm hieronder aflaai.
Eet die Lewe! |
|
Volkleur Kursusmateriaal (Waarde R200.00) | Ja |
Skryfbehoeftes (Waarde R50.00) | Ja |
1 DVD (Waarde R150.00) | Ja |
Eet die Lewe: E-boek oor ‘n gesonde lewenstyl en gesonde eetgewoontes (Waarde R150.00) | Ja |
Kursusfooi: | Registrasiefooi: R250.00
7 X R 400.00 (R2800.00) Of R2400.00 eenmalig |
Eet die Lewe: Een Sessie: R400.00
Eet die Lewe: Volledige program: R2 400.00
KLIEK HIER om die registrasievorm af te laai.
Aanbieder:
Dr Bertie Hanekom is die besturende direkteur van Perspektief Opleidingskollege (PTC) en die Sentrum vir Prestasie Verbetering in Potchefstroom. PTC is al meer as 25 jaar besig om hulpverleners op te lei. Dit is Bertie se passie om mense te help om hulle volle potensiaal te ontdek en te realiseer. Hy het sy doktersgraad in praktiese teologie by die NWU (Potchefstroom-kampus) verwerf.