Baie geluk! Jy is op die regte plek! Om ‘n MLNP™ Ego State Fasiliteerder te word , maak seker dat jy sommer NOU na die volgende kort VIDEO kyk sodat ons jou kan help om MLNP™ Ego State onder die knie te kry.
Net om vir jou gemoedsrus te gee, wil ek jou verseker dat MLNP™ Ego State reeds vir honderde fasiliteerders help om werklik ‘n verskil in ander se lewens te maak.
Jy mag moontlik daarvan bewus wees dat daar hoofsaaklik 3 redes is waarom pastorale hulpverleners sukkel om werklik ‘n verskil in ander se lewens te maak en dit is:
- Te min vaardighede
- Te min tyd
- Onseker oor eie vermoëns
Die goeie nuus is dat, as jy ook hiermee sukkel, ons jou stap-vir-stap gaan help om onmiddellik hierdie probleme aan te spreek. Jy gaan begin om met vertroue werklik ‘n verskil in ander se lewens te maak en tyd te spaar. Kom ons begin sommer dadelik:
Stap 1:
Luister NOU na die kort VIDEO hieronder waar ons vir jou stap-vir-stap verduidelik hoe om ‘m MLNP™ Ego State Fasiliteerder te word.
Stap 2:
Skryf in deur die registrasievorm te voltooi en na persfin@lantic.net te stuur. Onthou om die bewys van betaling ook saam te stuur.
Stap 3:
Woon die werkswinkel by.
Stap 4:
Skakel in by die 4 Zoom-sessies en voltooi die praktiese opdragte.
Stap 5:
Word deel van die MLNP™ gemeenskap.
Hoe eenvoudig en kragtig MLNP™ Ego State ookal mag wees, dit is belangrik om te verstaan hoe alles in mekaar steek.
Daarom is dit belangrik om na die VIDEO te kyk waar ons vir jou die eenvoudige 3-FASE 3-STAP Ego State model verduidelik. Hierdie 3 X 3 model is ‘n beproefde raamwerk wat ons gebruik om jou te help om met vertroue werklik ‘n verskil in ander se lewens te maak en terselfdertyd tyd te spaar.
Die een ding wat jy nou moet doen om met vertroue ‘n verskil in ander se lewens te maak, is om ‘n telefoniese afspraak by Yolande (persfin@lantic,net) te maak (indien jy nog enige vrae het). Neem asseblief kennis dat ons hierdie afsprake vir hulpverleners aanbied wat gefrustreerd is omdat hulle sukkel om ‘n verskil in ander se lewens te maak en te min tyd tot hulle beskikking het.
Groetnis
Bertie
Kyk na die volgende kort video clip om seker te verseker dat jy ‘n effektiewe verskil in ander se lewens kan maak: